Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2

“Ek is van mening (…) dat die kruisverhoor van Pistorius op die Zombie-stopper-video ontoelaatbaar en onregverdig was; dermate dat sy reg op ’n regverdige verhoor fataal misken is, met die gevolg dat ’n mislukking van geregtigheid gevolg het.”