Die spoegvanger deur Stefanus S Vivier: ’n lesersindruk
“As teks dra Die spoegvanger by tot die voortgesette gesprek oor die Afrikaanse roman se vermoë om verlede en geheue te herbesoek … Dit is tegelyk ’n ontginning van ’n seun se psigiese en fisieke ontwaking en ’n kommentaar op die groter sosiale en politieke ideologieë van sy tyd.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed