Die smal of die breë weg? Stof tot nadenke ook vir georganiseerde landbou!

“Dit is die taak nou van Mboweni om die ekonomie op die herstelpad te plaas. Daarom sy beroep op almal om van die breë weg af te sien en hul tot die smal pad te wend.”