Die Slag van die Chambinga, 9 en 11 November 1987: ’n taktiese en operasionele ontleding
“In dié artikel word nuwe getuienis aangevoer vir die gevolgtrekking dat alhoewel die Brigade weggekom het, dit te swaar beskadig was om verder te veg. Só is die basiese doelstelling waarmee die Suid-Afrikaners die vyand aangeval het, tog bereik. Ten slotte word sowel Fapla as die SAW se optrede gemeet aan die hand van die beginsels van oorlogvoering wat die SAW destyds verkondig het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed