Die "skop-en-donner"-mag

“Daa is nou al ’n paa mense dood na die Mag mense ‘genudge’ en ‘gepush’ het. En nêrens praat die President gedurende sy speeches oo wat biesag is om te gebeerie deu die Mag wat hulle uitgestuuritie. Maa ôs moet luiste, en ôs moet die reëls volg.”