Die skaaktowenaar van Grootbos deur oom LJ: ’n lesersindruk

“In hierdie boek leer ons nie net skaak speel nie, maar sommer ook ’n paar lewenslesse. Een van die lewenslesse: eerlikheid.”