Die sirenes loei, "Your Excellency"
“Your Excellency. Hoe kan dít, komend van ’n Afrika-leier, anders klink of geïnterpreteer word as met die ondertoon van ’n slaafse mentaliteit? Hoe hét dit gebeur dat ons so kort ná die bevryding van een koloniale bewind, gereed is om ’n volgende brutale een te omhels?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed