Die sielkunde agter samesweringsteorieë
“Die regering se onbeholpenheid en moedswillige uitsprake deur mense soos Malema dryf die eens almagtige wit Afrikanerman nog verder terug op die agtervoet. Die kollektiewe narsissisme binne die laer, gekoppel aan data wat gekureer word om te bevredig, nie uit die daag nie, hou die deelnemers aan samesweringsteorieë knus.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed