Die sewe doodsondes van rook

“Nou, 9 weke sedert die verbod op tabakprodukte in werking getree het, hóór jy die rokers. Hulle hoes soos ou Volkswagen Kewers in wintersweer. Nie van Korona nie, nee, van al die laekwaliteit-swartmarksigarette wat hulle so lank moes rook.”