Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen: ’n resensie

“Die seun met die swaeltjie is ’n besonderse verhaal waarin geloof en deursettingsvermoë seëvier in die konteks van ’n gebroke samelewing. Tumelo en Fumane dien as simbole van hoop in ’n land waarin gemeenskappe en gesinne daagliks verskeie uitdagings moet trotseer.”