Die Sestiger-somerskool, Universiteit van Kaapstad: Die "bont begrafnis"

“Op 12 Februarie 2023 – 50 jaar gelede – was dit die eerste dag van ’n byeenkoms wat ’n onuitwisbare impak op die rol van die Afrikaanse skrywer en die aard van die Afrikaanse letterkunde sou hê.”