Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda

“Soos dit ’n skrywer betaam, al het sy nooit dié titel nagejaag nie, het sy dus geslaag waarin betreklik min ander storievertellers én woordkunstenaars al kon slaag: Sy het eenvoudig geskryf, en van dié eenvoud dan lewendige, gelaagde en geslaagde metafore van Die Lewe geskep.”