Die rooi boks deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

“Tydens ’n familiekuier in Australië het Van Rooyen se dogter ’n rooi boks gekoop. Binne-in die boks was ’n reeks ‘gesprekspyskaarte’ (conversation menus) met die doel om ’n groep mense sover te kry om oor dieper dinge te gesels en mekaar te leer ken.”