Die rol van die Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrika
Fanie Herman plaas die kollig op die omstrede Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrikalande: “Wagner se ontplooiing van soldate gaan gepaard met die ondermyning van wettige regerings, die aanhitsing van sosiale polarisasie deur middel van disinformasieveldtogte en ongrondwetlike aansprake op mag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed