Die RNE kabinet is gevorm; wat nou?

“Ek stel nie in politiek belang nie, maar as Gayton McKenzie my sou vra om op sy adviserende raad te dien, dan sou ek nie nee sê nie. Dit het tyd geword dat ons kuns en kultuur meer ernstig bejeën. Ons het met die pandemie gesien dat dít is wat ons staande gehou het.”