Die regte kant van die geskiedenis

“Vir Suid-Afrikaners wat meen ons moes nooit hof toe gegaan het nie, net die volgende: Jy was aan die verkeerde kant van die geskiedenis met apartheid en jy’t nog steeds niks geleer nie? Sies.”