Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu

“In ’n studie wat pas voltooi is, is bevind dat die produksie van kinder- en jeugboeke in Afrikaans ’n stadige, maar bestendige groeikurwe in die 21ste eeu toon.”