“‘Man, dokter Jan-Wim, ek het ’n skouer’, en beduie na die linkerkant en probeer Namakwalandse humor by die strak spreekkameratmosfeer inbring. Dit is duidelik dat doktersbesoeke en humor nie saamval nie, al het ek my verbeel dat die effense trek van sy linkeroog dalk ’n versteekte glimlag kon gewees het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed