Die Psalms in omdigting en vertaling

Heilna du Plooy was die afgelope 30 jaar as literĂªre adviseur betrokke by twee projekte waar die Psalms vir Bybelvertalings herbewerk is. In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling brei sy uit oor aspekte van die Psalm-omdigting waarmee sy te make gekry het.