Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk

“Sedert Shaleen Surtie-Richards se voortydige afsterwe enkele maande gelede al, soek ek die teaterprogram van Kruik se opvoering in 1986 van Die proponentjie, Pieter Fourie se toe nuutgeskrewe klug wat uit Kaapstad die platteland vol getoer het.”