Die pan

““Hoe kry jy antwoorde as jy nie bid nie?”
“Hoe kry jy antwoorde ás jy bid?”
“Ek glo die Here gee vir mens die antwoorde.”
“Vra jy Hom ook oor die dinge waarvan jy doodseker is? Of net wanneer jy twyfel, of nie weet nie?”