Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 2)

“Enkele fragmente van Oudgriekse musieknotasies het tog vir ons bewaar gely. Ons vind dit op klip uitgebeitel, op papirusbrokkies uit die droĆ« sand van Egipte, en in enkele manuskripte.”