Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 1)
“Musiek het ’n uiters integrale rol gespeel in die Oudgriekse samelewing, in hul dramaskrywing (tragies én komies), by byna al hulle feesgeleenthede, en ook in hulle private lewe. Musiek het as ’n basiese vereiste gegeld by die Oudgriekse opvoeding.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed