Die Oudgriekse argitektuur (deel 1)
“Dit is gebou reg op die plek waar die tradisionele wedstryd tussen Athena en Poseidon om besit van Attika plaasgevind het. Die olyfboom het daar gestaan wat Athena vir die Atheners geskenk het om die wedstryd te wen, en Poseidon sou ook net daar sy soutwaterfontein laat ontspring het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed