Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

“Die gemiddelde ouderdom van die deursneelidmaat is besig om drasties te styg, en baie gemeentes sukkel om kop bo water te hou en sluit selfs hulle deure.”