Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: ’n resensie

“Dis ’n wonderbaarlike, onvolmaakte boek. Soms voel dit asof die skrywer doelbewus besluit het om sekere kwessies aan te roer en tog is daar ’n eenvoud en stilte aan die roman. In die voortreflikste oomblikke hou dit ’n spieël op vir ons gebroke samelewing en vir die mens se inherente gebrokenheid.”