Die ontluistering van die wêreld
“Die sinkronisering van die menslike polsslag met tegnologiese tempo dra nie by tot redding van die aarde nie, maar eerder ’n verlies aan wêreld. Die etimologie van die woord wêreld is wer (wie) plus alt (tyd); dus: die tyd van die wêreld is die tyd van die mens. Menslikheid word egter gering geskat, ondergeskik gestel aan onder meer die omgewing, kunsmatige intelligensie, en allerlei ideologiese uitgangspunte.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed