“Net soos die Engelstalige pers se beriggewing uiters belangrike lig werp op voorheen onvolledig verklaarde omstrede gebeure in die Zuid-Afrikaansche Republiek, is die benutting van dié pers se redaksionele kommentaar ook onontbeerlik vir ’n behoorlik gebalanseerde begrip van die kompleksiteit van die stemregvraagstuk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed