Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

“Dít was vir my die bekoring van die roman – die verwewing van gegewes maak dit bekend, maar ook totaal onbekend, nes die dubbelgangers wat in dieselfde en parallelle wêrelde leef.”