Die Nasionale Gesondheidsversekeringswet: ’n onderhoud met ’n prokureur
“Is nasionale gesondheidsversekering indien ons slegs na die letter van die wetgewing kyk, afdwingbaar? Waarskynlik. Enige wet wat die oormag van die staat agter hom het, kan teoreties afgedwing word. Maak dit nasionale gesondheidsversekering ’n projek wat (1) realisties is en (2) volhoubaar sal wees? Nee.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed