Die Nagtegaal-teksprys: ’n onderhoud met Saartjie Botha
“Alle teater dien die teks. Dit is die priem, die begin, die kreatiewe vonk. Daarom moet ons na skrywers omsien en hulle behoorlik vir hulle pennevrugte vergoed.” Saartjie Botha praat met Naomi Meyer oor die Nagtegaal-teksprys se visie, waarom dit nou herleef en hoekom teater lewensbelangrik is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed