Die multidimensionele aard van spermskenkings en kunsmatige spermskenkerinseminasie

“Altruïsme behoort ’n grondliggende rol in eerlike skenkerskap te speel, aangesien dit skenkers sou motiveer om skenkings te doen sonder om verdere teenprestasies te verwag as bloot die bevrediging om te weet dat hul skenking ’n positiewe verskil in die lewens van ander individue maak.”