Die moord op Deveney Nel deur Julian Jansen: ’n lesersindruk
“Lees hierdie boek. Nog beter, koop meer as een en gee dit vir jou bure, dominee, pastoor of geloofsleier, jou kind se onderwyser en almal wat jy teëkom wat by kinders betrokke is. As ons as gemeenskap probleme vroeg genoeg raaksien en daarop reageer, kan hierdie tipe misdrywe gekeer word voordat dit gebeur.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed