Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

“In sy kamoefleerdrag by die perskonferensie op Sondag 6 Julie 2025 het hy gelyk soos ’n Suid-Amerikaanse dwelmbaas wat nuwe smokkelroetes aankondig, want langs die gekamoefleerde generaal het ’n aantal gewapende lede in volle gevegsdrag en met gesigsmaskers gestaan.”