Die middeljarige metroman en ander manewales

“Daar is geen prys op ’n verlore jeug nie. Die tragikomedie van oudword speel uit in nimmereindigende aanlyn wenslysies en gadgets wat troos – en deel word van die steeds groeiende mark vir selfversorgings- en ydelheidsprodukte vir ouer mans.”