Die Melkweg en die miskruier: ’n onderhoud met Jeanette Ferreira
“Grond, soos water, soos lug, soos veld, soos diere, is so ’n groot verantwoordelikheid en vra soveel respek en kennis dat dit nie binne een geslag ‘reggestel’ kan word nie, veral nie terwyl bevoorregte elite – lees: invloedryke lede van die regerende party – wat net so min kennis het, glo grond is geld nie. Grond is die aarde se vel en ons moet die hele liggaam versorg.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed