"Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê"
Stephren Saayman is ’n jong opkomende akteur en teatermaker. Sy groot liefde lê by die skryf en maak van opregte en hartroerende teater. Twee van sy teaterproduksies, Dankie, maar nee dankie! en Ek Eva, is vanjaar by die KKNK, Suidoosterfees en Vrystaatkunstefees te sien.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed