Die man van Quatro: ’n onderhoud met Calvyn van Niekerk

“My leser betaal my vir vermaak. ‘Spanningsverhaal’ is een woord vir ‘boeiende storie’ en dit kom altyd eerste.”