Innibos 2018: Die magiese drie – ’n teater-onderhoud oor die produksie 3 Susters

“Daar’s ernstige temas wat met ’n onderliggende komiese element vertel word. Ek glo dis altyd die beste mengsel vir ’n storie, want ek voel dis maar die lewe en deel van die Suid-Afrikaner se psige.”