Die lewe is nie ’n resepteboek nie: Zelda Bezuidenhout gesels met Gerrit Rautenbach oor haar woordewêreld.

“Ek is nie goed met plots nie, maar ek is goed met karakters. Het al gedink ek moet ’n medeskrywer kry om die plot uit te dink, dan skryf ek die karakters daarin.”