Die lekker lewe – koffie en lamsboud

“My liefde vir koffie het op Volmoed begin. Ek was agt jaar oud en het deur die opening in die plankheining geklim om by tant Martjie langsaan te gaan kuier. Veral wanneer sy koffiebone op die oop vuur in ’n groot ou ysterpot gerooster het.” Lees meer oor Karen Hart se potgebraaide lamsboud met koffie en bosbessies.