Die Lasarus-effek: Topsy Smith (1914–1985)
“Hoe aangenaam om Topsy Smith, wat ongeveer 200 boeke die lig laat sien het, uiteindelik in die oë te kan kyk en sy vriendelike glimlag te kan ervaar. Hy is natuurlik veral bekend vir sy jeugboeke, in die besonder die Trompie– en Saartjie-reekse, laasgenoemde onder die skuilnaam Bettie Naudé.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed