Die langverwagte deur Erwin Mortier, vertaal deur Fanie Olivier – ’n resensie

“[Fanie] Olivier verdien lof vir sy besonder mooi poëtiese vertaling van die romans, want Mortier kan slégs deur ’n digter vertaal word.”