Die land van opgekapte lyke

“Augustus was Vrouemaand, maar sedert die einde van Augustus tot nou toe, is vele vroue in ons land – ten spyte van pogings tot bewusmaking – verkrag, vermink en vermoor …”