Die Laaste Ding wat ons nou Nodig het is Nog ’n Voëlvry-Toer!
“In ’n sin is Irene Fischer dalk reg. Ja, ons kort musiek. Ons kort nuwe musiek, selfs protesmusiek. Ons kort kuns. Selfs weird kuns. Ons kort al hierdie goed, want ons is net so in die kak as wat ons was in 1989, indien nie dieper in die kak nie. Maar dis ’n ander soort kak. Hierdie kak het ’n tekstuur en ’n reuk en ’n chemiese samestelling wat radikaal verskil van die kak van 1989.” Koos Kombuis reageer op Irene Fischer se voorstel: ’n revamped Voëlvrytoer ’23.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed