Die kunste in die tyd van COVID-19: Mercy Kannemeyer

“Nou is dit die tyd om skouer aan die wiel te draai. Nou is dit die tyd om kreatiewe oplossings te soek.”