Die koronaviruspandemie: ’n reflection van Ramadaan in lockdown

“Since baie mense innie general community swaar kry, en baie mense hulle inkomste veloor’t tydens die lockdown, issit ôse responsibility as ’n Muslim community om aan ammal te donate as ôs kan – irrespective van religious differences. Baie organisations en personal vrinne van my het hulle eie food drives begin.”