Die koronavirus, blitsreise en hoenders wat agterbly – ’n Suid-Afrikaner se wedervaringe in China (deel 2)

“Hoe is dit moontlik dat dinge so skielik so skeef kon loop? Die koronavirus het die hele wêreld op hol, besef hy nou. Hy is wel weer toegelaat in Kambodja, maar net tot sy visum verstryk, dan moet hy koers kry.”