Die koms en die vertrek van die oom: deel 3
“In die middel van die bed lê Hansie. Hy het ’n aandpak met satynlapelle aan en ’n wit formele hemp met fyn opnaaiseltjies. Hy het ’n donkerblou en silwer strikdas aan en blink skoene. Hy lyk of hy slaap.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed