Die KKNK se kuns, en meer, in my truspieëltjie

“Tyd is altyd ’n kwessie by so ’n fees. Ten spyte van die tyd wat ek aan die kuns afgestaan het, en die moeite om talle uitstalruimtes te gaan besoek, het ek nie eens alles gesien nie.”